Genadekombuis Bobotie
R110,00
Tradisionele tuisgemaakte bobotie bedien met vars slaai en ’n broodrolletjie. 25 – 27 Junie 2026 Afhaal by AP Kerk Orania
Geniet ’n heerlike tradisionele bobotie voorberei deur die Genadekombuis-span van APK Orania.
Elke porsie sluit in:
- Vars slaai
- ’n Broodrolletjie
Afhaal: AP Kerk Orania Pêrellaan.
Baie dankie vir u ondersteuning van die Genadekombuis.
“Soli Deo Gloria”



