APK Orania

SOLI DEO GLORIA

Genadekombuis Gebakte Poeding

R40,00

Tradisionele gebakte poeding bedien met vla of room. 25 – 27 Junie 2026

Maak u Genadekombuis-ete klaar met ’n heerlike gebakte poeding bedien met vla of room.

Afhaal: AP Kerk Pêrellaan, Orania Datums: 25 – 27 Junie 2026

Baie dankie vir u ondersteuning van APK Orania. Vir enige navrae kontak:

  • Hester Botha – 082 093 4352
  • Annerie Loots – 082 734 5476

“Soli Deo Gloria”