Genadekombuis Boerelasagne
R110,00
Heerlike boerelasagne bedien met vars slaai en ’n broodrolletjie. 25 – 27 Junie 2026 Afhaal by AP Kerk Orania
Geniet ’n smaaklike boerelasagne voorberei deur die Genadekombuis-span van APK Orania.
Elke porsie sluit in:
- Vars slaai
- ’n Broodrolletjie
Afhaal: AP Kerk Orania Pêrellaan, Orania
Dankie vir u ondersteuning van die Genadekombuis en APK Orania.
“Soli Deo Gloria”
Vir enige navrae kontak:
- Hester Botha – 082 093 4352
- Annerie Loots – 082 734 5476



